Bangalore
Voorkoms
| ||
---|---|---|
Ligging in Indië | Wapen | |
![]() | ||
![]() | ||
Kaart | ||
![]() | ||
Land | ![]() | |
Provinsie | Karnataka | |
Koördinate | 12°57′N 77°37′O / 12.950°N 77.617°O | |
Stigting | 1537 | |
Oppervlakte: | ||
- Totaal | 366 vk km | |
Hoogte bo seevlak | 920 m | |
Bevolking: | ||
- Totaal (2011) | 8 443 675 | |
- Bevolkingsdigtheid | 11 000/vk km | |
- Metropolitaanse gebied | 10 456 000 | |
Tydsone | UTC+05:30 | |
Burgemeester | Sharadamma | |
Lughawens | Mangalore Int. Lughawe Kempegowda Lughawe | |
Amptelike webwerf | bbmp.gov.in |

Bangalore (soms ook: Bengaluru; Kannada: ಬೆಂಗಳೂರು, Beṅgaḷūru) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Karnataka en is met 'n bevolking van 4 292 223 die vyfde grootste stad in Indië. Bangalore is geleë in die suidelike Sentraal-Indië.
Sport
[wysig | wysig bron]Bangalore beskik met die M. Chinnaswamy-stadion oor 'n toetskrieketstadion. In die stad speel die Indiese nasionale krieketspan van sy tuiswedstryde. Op die M. Chinnaswamy-stadion is onder andere wedstryde tydens die krieketwêreldbekertoernooie in 1987, 1996, 2011 en 2023, asook die T20I-wêreldbeker 2016, aangebied.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bangalore.
- (en) Toerisme-inligting oor Bangalore op Wikivoyage
- (en) (kn) Amptelike webwerf
- (en) "Bangalore". Encyclopædia Britannica. Besoek op 16 Desember 2021.